Lewensreisiger

54 – Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

My lewe is een groot avontuur.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Augustus 2019

Verander: 12 Junie 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My leuse is miskien n bietjie "cliche", maar 'Ek het een lewe en ek leef dit ten volle. Hoekom nie'. Ek is nie bang om uitdagings aan te pak nie. Ek het al die hele Suider Afrika deur gereis op my eie en was onlangs in Botswana vir amper twee maande. Ek is besig om my tweede boek te skryf, het my huis alleen gebou. Ek is net baie lief vir die lewe. Ek sal moreoggend wakker word teen die Weskus en binne twaalf uur sal ek in die Namib sit en kyk hoe die son onder gaan. Net omdat ek dit wou doen. Baie close aan my ma en is dit al wat my nog hier hou. Ek is sonder fieterjasies en drink partykeer te veel rooiwyn en rook dan boonop nog te veel ook, maar dis wie ek is. Ek het n huis iewers teen die weskus, maar was oor die laaste sewe maande, maar aan en af daar vir twee en n half maande. Ek is altyd besig met iets exciting, of altans ek dink so

Sy Ideale Pasmaat

Soos in die verlede sal ek net weet as sy die regte persoon is. Dit kan wees dat ek haar more iewers in Namibia op die oop pad raakloop of dalk tussen n rooiduin sien. Hoe kan ek haar beskryf as ek haar nog nie ontmoet het nie of miskien het ek al en weet nie dat sy die een is nie. Een ding wat nie gaan tol nie is as iemand my in n blik probeer druk.

Wat Sy Vriende SÍ

Lewensreisiger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Uitgesproke
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Kosmaak/Bak; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gewigsoefeninge; Kampering; Krieket; Motorsport; Rekspring; Rugby; Snorkelduik; Stap; Visvang; Voëlkyk; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters