OldSpice73OldSpice73

OldSpice73

45 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Die Liefde, die rykdom wat elke mens so na smag...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede; Blouberg; Helderberg; Paarl; Stellenbosch; Wellington (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die hele internet dating ding voel so onnatuurlik. Flip, my pot se cast iron swarpot deksel moet maar 20 verdiepings vÍr uit die lug uit bliksem en my solid op die voorkop tref!! Want die advertising op die net laat mens voel soos 'n lam karkas in die slaghuis venster....
Anyway, waar begin mens? Ek is 'n Pa, 'n vriend, 'n broer.... Ek hou van my land, ek hou van my taal. Ek hou van braai, visvang, feeste, goeie vriende, MTB fietsry en lekker kos. Ek hou van balans in die lewe tussen familie tyd,me-time en vriende; asook n balans tussen sleg lÍ, chill en series kyk teenoor bos gaan langs die see, 'n dam, kuier by familie of tjomme, of op die fiets rondrits of wat ook al....

Ek werk hard, studeer nog steeds na al die jare, reis baie (binne SA vir werk) en probeer vetjies weghou deur te gym, stap en bergfiets ry. Damn! Op my ouderdom kyk mens mos net vir 'n sny witbrood!

Maar 'n plain afrikaner klong...

NB: My fotos is real, in die laaste jaar geneem, met elke plooi en vetjie.

Sy Ideale Pasmaat

Ek droom van 'n pragtige gemaklike genuine mense mens...
Lus en liefde vir die lewe moet uit haar ogies uitstraal...
Moet darem maklik wees om na te kyk ook, ek wil nie my arm in die oggend afkou nie... Lolol

Na 11 jaar geskei wees is ek ook realisties, weet dat verhoudings op ons ouderdom nie maklik is nie, ons is geset in ons ways, in ons loopbane, oooh en dan nog die moerse wenslysies op baie van die profiele. Punt is in my huidige vriendekring leer ek niemand nuuts ken nie, ek hang nie in pubs uit nie, so die internet ding is seker maar die way to go!
En as dinge nie werk nie, ontmoet mens ten minste great nuwe pÍlle...

Wat Sy Vriende SÍ

OldSpice73 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Misdaad; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Kampering; Rotsklim; Stap; Staptogte; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters