Carolien

65 – Helderberg (Gordons Bay), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

n Maat om aftrede mee te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 17 Februarie 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordons Bay), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Nederlands; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suid-Afrika; Nederland; AustraliŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is aangename geselskap en dis vir my belangrik om lekker met my maat te gesels. Die lewe is vir my n interessante plek en ek hou daarvan om te ontdek. Ek wil elke dag voluit leef, die lewe is kort en dus kosbaar. Ek en my maat moet mekaar rustig laat voel. Ek het n baie liefdevolle verhouding met my kinders en kleinkinders . Ek is n groot natuurliefhebber en buitelewe mens. Respek en vertroue is baie belangrik.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van n "solid" man...iemand wat weet wat hy in die lewe wil he. n Man wat my soos n dame sal laat voel. Ek wil graag nog n paar interessante reise onderneem, sal daarvan hou as my maat saam met my stap...iets wat ek elke dag doen. Ek het n baie goeie humorsin en hou nie van mense wat kla nie. Die lewe is baie eenvoudig as mens gemaklik is met jouself en sonder vooroordele en rigiede denkpatrone is. Ek luister elke dag mooi musiek en dis baie spesiaal as mens dit kan deel. My kinders woon in die buiteland en ek kuier gereeld daar. Persoonlike versorging en higiene is BAIE belangrik.

Wat Haar Vriende SÍ

Carolien het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Carolien moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.