MaarnetekkeMaarnetekke

Maarnetekke

54 – Beaufort-Wes (Worcester), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soeknetgelukliefdeeerlikheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Augustus 2019

Verander: 24 Julie 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Beaufort-Wes (Worcester), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vrou, maar n damm goeie een. Ek sal jou bederf uit die dieptes van die oceaan. Maar wat verwag ek terug?? Eerlikheid, geloof, bestendigheid, liefde opregte liefde. Nie kansvatters. Ek is weduwee, boervrou...maar het nie geld nie...so stop hier as jy dink hiers n kans hiers n ryk ouvrou....verkeerd broer. Ekt niks. Nie eers die plaas is myne nie. Ek boer met paar skapies(droogte het die res laat vrek)
As jy dalk kans sien, wel kom ontmoet my...ek gee my alles...my man het 33 jaar lank uitgehou...jy behoort ook...mits jy my goed behandel. Ek is gemiddel aantreklik, die persoon wat vir my terug kyk in die spiel is nie te bad.., maar op dae wat daar geboer word away with makeup.... just me the real one. Ek stap graag, ry 4 wiel motorfiets. Lief vir diere. My uitkyk op die lewe is positief veral na my man se siekbed...ons kla te gou en vergeet om te leef.

Haar Ideale Pasmaat

Opreg, eerlik, liefdevol. Sosiale drinker. Nie vrouslaners....ek snuffel jul uit en boender jul terug waar jul vandaan kom....verkieslik langer as ek...ek is 1.74. anders hang jy soos hanger aan my. Moet saam my lewe, bucketlist loop oor..maar ek betaal nie vir jou nie hoor.,,elkeen vir homself..eks arm

Wat Haar Vriende S

Maarnetekke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Branderplankry; Dans; Driekamp; Gimnastiek; Skubaduik
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Ander
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters