Mila1Mila1

Mila1

58 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons deel groot pret saam - geniet die lewe!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane persoon wat lief is vir die lewe. Lief is om sport (krieket, rugby, tennis, swem ens.) te kyk en wedstryde by te woon. Ek hou niks van mense wat heeldag en aldag kla en kerm oor goed wat onbenullig is nie. ander het groter probleme as jy. Ek is mal om te lees en te reis, en reis hoef nie oorsee te wees nie, om die blok is ook reis en hang af wat jy daarvan maak. Die lewe is te kort om te tob oor wat kon gewees het of wat gaan wees. Lewe vir nou en lewe voluit!

Haar Ideale Pasmaat

Iemand met n sterk persoonlikheid wat 'n Christen is, op sy eie twee bene kan staan en nie ander nodig het om 'n bestaan te maak nie sal my aantrek. Jy moet eerlik en opreg (wat 'n clich!) wees en moet my belangstellings met my kan deel en gesprekke kan voer. Ons moet kan kommunikeer. En asseblief, ek wil huidiglik nie trou nie, miskien verder in die toekoms maar ek leef vir nou. Moet my asseblief nie vra of ek daaraan dink om te trou nie - dit sal ons vriendskap versuur.

Wat Haar Vriende S

Mila1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Mila1 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.