Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark (SE1), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
197cm (6' 5.6") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Vanderbijlpark (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
147cm (4' 9.9") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Grieks | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is baie spontaan en lief vir die lewe. Baie seer gekry al so ook baie versigtig, maar die regte een sal my weer siels wakker kan maak. Ek geniet die buite lewe, kamo ens.
Ek leef vir my 3 seuns, wat op hulle laaste jare van skool is en ondersteun hulle so bes ek kan.
Ek is n hengelaar, en gaan vang gereeld vis, kamp, en kom net n biekie uit, dis vars lug doen n mens goed.
Lewe is altyd wat jy daarvan maak, en myne is tans fantasties, so dit sal n baie speciale dame vat om hom daai klein biekie beter te maak.
Sy Ideale Pasmaat
Ek het nog altyd n oog vir die kleiner en fyner dames gehad, maar ek moet se ek dink binne is meer belangrik as buite. Ek hou van n sterk persoonlikheid, vol pret, vol vreugde. nie tyd vir iemand wat negatief is nie.
Iemand wat omgee en bystaan sal altyd wen in my boeke.
Wat Sy Vriende Sê
warrawarrafishpaste het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
warrawarrafishpaste moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.