Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Zambië | |
Ligging: |
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n gewone mens. Hou van gewone dinge. Ek glo aan me time.
Ek is lief om met krale te werk. Naaldwerk doen maar die meeste om net kreatief te wees. N one of a kind ding te maak.
Ek hou nie van aan sittery en nog minder van mans wat net aan hulle self dink.
Ek skryf wel oor seks,maar hoef nie daaroor te chat nie. Ek skryf engels en Afrikaans
Ek kan kuier by uithang plekke en en af en toe geniet ek n shotter . Maar verder is ek n koffie drinker. Kan dronk mans nie hanteer nie. Drank is nie jou toevlug oord nie.
Vir my bestaan die lewe nie net uit seks nie maar wel nabyheid. Ek kyk soms stout video's, dit is hoe ek navorsing doen oor a nuwe storie of lyn as my brein stil staan. My in ding is hands on [removed]or assistance [removed]ek skryf graag daaroor ook ..praat van seks speelgoed.... He he ek sien admin haal weer van my woorde uit....Ek verduidelik niks aan niemand.dit is meer n ontspan ding.
Ek is n plan jane my lewe is net soos ek hom wil he vir nou. misteryme op lushstories of kombietjiehier. Is goeie leesstof plekke vir wie ek skryf.
Ek moet nog n ander metode uit werk om te kan antwoord op die bietjie wat wil gesels. Ek kannie laat dit op my bankstaat wys nie. Het my redes.maar sal n plan maak. As ek n one lyner stuur is dit net om te wys ek het jou boodskap gelees.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is nie lus om altyd mense te blok nie. Maar regtig as jy nie bo 50 is en wit is nie, gaan ek nie my tyd mores om te lees nie. Ek gesels ook nie met jou as jou "ras" meer as blank is. As jy oor die grens gaan... geniet dit, los my uit.Ek het onlangs n HIV toets gedoen en dit was nie n lekker ondervinding gewees nie.
Verkieslik nietjies en nie gim mal nie. Ek hou van myself nes ek is. My vroulikheid👠 dra ek al n paar jaar saam met my.
N verhouding werk as dit van twee kante kom.
Ek se dit weer. Sex kan n verhouding vernietig op ons ouderdom is daar altyd iets wat pla. En regtig.... dis nou die tyd vir reis en ontspan en ek is moeg vir sukkel en kop bo water te hou. Ek is seker daar is baie wat soos ek voel. Moet asb ook nie meer tattoeëer hê as ek nie.
Ek het net een op my regte enkel n roos⚘. Gaatjies in my ore want oorbelle is deel van my uitrusting. Het n naatjie ring maar dra lankal nie meer een nie.
Het n mooi blou roos tattoeëer wat ek op plak as ek op vakansie by die see is net vir die mooi.⛱
As jy n man is wat graag drink om saam saam sy maats te kan kuier, geniet dit en hou verby. Ek pes n man wat dronk is. 😬
Nb. As jy n man is wat verleer het om n deur vir n vrou oop te maak. 🚘Leer dit maar weer aan. Dit is waar Respek begin!
So jammer om so af op die man te gaan, maar regtig. ewers moet ek my standpunt laat hoor..
kort opsomming van hulle vra...
Kwaliteite in n pasmaat..
wees eerlik
wat kan n verhouding werk
eerlik wees
*affektiwiteit wat ons deel
koms ons kyk waar vat die pad ons
wat sal die verhouding vernietig
drank en sexs
Wat Haar Vriende Sê
ContessaAora het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Verskeie kere per week |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Kaartspeletjies; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Jag; Stap; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Wat's werk? |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |