Ani_09Ani_09

Ani_09

28 – Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika

Nou of nooit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Finansies; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ‘n stil Afrikaanse meisie! Blykbaar nie so stil volgens familie en vriende nie! Jy sal maar self moet “judge”!

Ek spandeer 80% van my vrye tyd saam met my familie en dis kosbaar vir my!

Ek is baie reguit maar met ‘n goeie hart! Ek is nou op ‘n stadium in my lewe wat ek reg is vir my sprokie om te begin!! Ek glo nog altyd 2 is beter as 1 en dat goeie dinge tyd vat! Ek het ‘n positiewe uitkyk op die lewe en glo alles werk op die einde uit soos wat dit moet en nie soos ons dit probeer beplan nie!!

Haar Ideale Pasmaat

Met tyd het ek al geleer die pasmaat wat jy in gedagte het wat jy dink perfek by jou sal pas is nie noodwendig wat jy nodig het nie!!

Ek sal daarvan hou as hy weer wat hy wil h en klaar is met games as sit by ernstige dinge kom! Hy moet my en mense wat belangerik vir my met respek kan behandel net soos ek dit vir hom ook sal doen!

Hy moet lief wees vir kinders en my seuntjie kan aanvaar as deel van my!!

Hy moet n mooi hart h! Dis vir my belangerik om ander mense te help hy moet my daarin kan ondersteun! Net om ‘n glimlag op iemand se gesig te sit kos niks!

Wat Haar Vriende S

Ani_09 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Liefdadigheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld