vierwoorde

52 – Centurion (Eldoraigne), Gauteng, Suid-Afrika

Moenie dink liefde is n spel nie. Dit breek harte.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Julie 2019

Verander: 04 Junie 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Eldoraigne), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
43 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, liefdevol, saggeaard maar kan ook op my regte staan. Ek soek na omgee liefde. Ek wil ontvang en uitdeel ek haat leuens en mense wat vals is m.a.w. wat hul voordoen wat hul nie is nie.
Ek wil saam iemand oud word en mense moet die geluk en liefde in ons kan sien uitstraal. Ek het al my lesse geleer en genoeg is nou genoeg.
Ek hou van die natuur, diere, kinders en sommer net lekker skaterlag. Ek wil weer lewe en soek na daai spesiale een om dit saam my aan te durf. Ek hou van n huislike lewe sowel as rondskuur lol.

Wel daar is nog baie maar daaroor kan ons gesels as ons in mekaar se oe kyk.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik, stabiel, liefdevol en weet wie en wat sy in die lewe is. Ek hou nie van aggressie nie.

Sy moet hou van kinders en ja sy moet die ware betekenis van liefde ken. Dit is nie n speletjie nie.

Wat Haar Vriende SÍ

vierwoorde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Misdaad; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters