Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Northcliff), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Italiaans; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
PhD / Nadoktorale | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Antarktika | ||
Ligging: |
Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 58 | ||
Sterreteken: |
Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Boogskutter | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Niemand behoort my te leer ken nie, maar jy wil dalk: ek is nie 'n pampoen nie; ek kan dink. Ek het 'n goeie klap sinisme weg, maar genadiglik is ek ook geseen met 'n sin vir humor. Ek is baie gelykmatig en meestal tevrede. Ek het 'n gesonde selfbeeld en hoef niemand te red om my beter te laat voel nie.
Sy Ideale Pasmaat
Snaaks en stroom-op. Slim, denkend, aweregs, maar verantwoordelik. Lag vir die stelsel, maar gee die keiser wat hom toekom. Selfonderhoudend. Kreatief en met ondernemingsgees. 'n Basiese belangstelling in letterkunde en kuns. 'n Sin vir die estetiese (die maan, byvoorbeeld). Bewus.
Wat Sy Vriende Sê
JoahSteenkamp het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
JoahSteenkamp moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.