OneOfaKind39OneOfaKind39

OneOfaKind39

23 – Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika

Fotograaf altyd reg vir die volgende foto..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Bul
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Italiaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Afrika; Noord-Amerika; Sentraal-Amerika; Suid-Amerika; Europa; AsiŽ; Die Midde-Ooste; AustralasiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 30
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Visse
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Wit; Ander; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Italiaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dalk 'n bietjie "anders", maar hoekom dieselfde wees as almal anders..
Mal oor dier en die natuur..
Gesellig onder die sterre en langs 'n kamp vuur saam vriende en iemand spesiaal is beslis 'n wenner..
Min dinge waarvan ek nie hou nie, maar spinnekoppe, narre en porselein poppe is beslis heel bo aan my lys..
Foto's neem is my passie. Geniet pad fietsry, bak, musiek, ens.
Geniet dit om saam vriende te kuier of saam iemand spesiaal flieks te kyk of soms net te gesels..
Ons lewe tog net een keer, gaan mal en probeer alles wat jy kan, wees eerder eendag spuit dat jy dit gedoen het as spuit jy het nie..

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat my aanvaar vir wie en wat ek is en wat liefdevol is met 'n goeie sin vir humor. Iemand met geen geheime of leuens nie en wat opreg is. Eerlikheid, liefde, vertroue en humor maak altyd dinge makliker..
Om alles saam 'n spesiale persoon te kan doen is great, maar alleen tyd is ook soms goed vir albei, miskien saam vriende.
Verhoudings is vir twee mense bedoel noe drie nie. Verneuk is totaal en al onaanvaarbaar in my oŽ. Voor jy verneuk sÍ vir my dan loop ek, om dit later uit te vind maak baie meer seer. Moet my nooit agter die deur gaan soek as jy die een is wat daar staan nie..

Wat Sy Vriende SÍ

OneOfaKind39 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

OneOfaKind39 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.