Lara2Lara2

Lara2

66 – Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom deel my huisie by die see of my wegbreek plasie in die Ceres/Tankwa karoo

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Ram
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wynland; Overberg; Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die beste is om my persoonlik te leer ken. Kortliks, baie lief vir die natuur, kos maak, tuin maak, te reis. Kan myself ure lank besig hou met lees, kuns of sommer net tuur in die verte. Kop skoonmaak dinge! Ek is gemaklik in enige geselskap en kan soms ondeund wees.

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe! Met my en my bedorwe labrador, sal hy hare op sy tande moet h. Moet weet om 'n vrou te respekteer, lief wees vir haar, nooit ooit te lieg nie. (Wit leuntjie miskien) O, en hy moet kan braai en potjie kos maak! Moet homself kan besig hou. Sal toegelaat word om sport en nuus op tv te kyk.

Wat Haar Vriende S

Lara2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Motorsport; Rugby; Snorkelduik
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie