CruiserV8CruiserV8

CruiserV8

71 – Kenton on Sea, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Buitelewe entoesias met ‘n vonkel in die oog en baie tyd.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kenton on Sea, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Ram
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

In die eerste plek soek ek ‘n spesiale vriendin, beste maat en metgesel. Waar die verhouding uiteindelik gaan lei, sal afhang van hoe ons teenoor mekaar reageer as ons mekaar eers beter leer ken het. Iemand wat ook graag elke dag voluit wil lewe, wat hou van reis en kamp in Suider-Afrika en graag my avonture met my wil deel. ‘n Kampvuur met ‘n vleisie en ‘n glasie wyn rens in die bos, ‘n wildtuin of op die strand. Ek reis dikwels saam met VOETSPORE en ek het al die nodige toerusting om dit baie gerieflik te maak.
Ek kan ook rustig raak in my huisie by die see en ek waardeer die goeie dinge in die lewe.
Ek het reeds wyd in die buiteland gereis en doen dit nog van tyd tot tyd. Ek het 15 jaar in Kanada gewoon en gewerk en het ook ‘n Kanadese paspoort.
Ek het onlangs afgetree en woon nou weer permanent in my eie land “to live my dream”!

Sy Ideale Pasmaat

‘n Aangename, vrolike dame sonder groot fieterjasies. Moet ‘n goeie sin vir humor h en maklik en dikwels lag.
Ek is baie romanties en jy moet dus ook hou van “kissing and cuddling”! Ek glo liefde is ‘n ’kontaksport’ - haha
Ooglopend moet sy van reis, die natuur, buitelewe en kamp hou.
Intelektuele aanpasbaarheid is belangrik in ‘n verhouding.
Ek glo dat op hierdie stadium van ons lewens, meeste van ons ‘n mate van individualiteit en onafhanklikheid ontwikkel het en waarde daaraan heg. Ons moet dit in mekaar erken en respekteer en genoeg ruinte laat sodat elkeen ook van tyd tot tyd sy/haar eie ding kan doen.
Ek glo dat dames te alle tye met waardigheid en respek behandel moet word en ek sal opstaan, selfs teen vreemdelinge, as die omstandighede dit regverdig.
Ek hou nie van sinnelose argumente nie en gaan uit my pad om hulle te vermy. Soos die hippies altyd ges het: “Make love, not war!”

Wat Sy Vriende S

CruiserV8 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Skietsport; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Waterpolo
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters