EnkelWitManEnkelWitMan

EnkelWitMan

40 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Enkellopende blanke man op soek na redelike gesofistikeerde dame.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Oktober 2018

Verander: 20 Oktober 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo (hoop) dat ek is gesofistikeerd, maar ook nie so dat dit oondraaglik is nie. Ek glo ek kan 'n dame intellektueel stimuleer, maar ook net 'n baie goeie vriend wees. Iemand wie jy kan raad vra en ook op wie se skouer jy kan huil. Ek's 'n introvert, so is nie werklik iemand wat vreeslik hou van sosiale byeekomstighede nie, maar is ook darem nou nie 'n algehele kluisenaar nie. Sosiale byeekomstighede is in elk geval nie lekker om alleen by te woon nie. So, ek glo ek sal dit meer bywoon met 'n goeie maatjie ;)

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n dame wat redelik gesofistikeerd is, maar ook nie oordryflik nie. Iemand wat dieper kyk na dinge -- nie oppervlakkig is nie. 'n Vrou wat nie noodewendig godsdienstig is nie, maar tog 'n morele kampus -- wat glo in wat reg en verkeerd is. 'n Vrou met goeie smaak in alle aspekte van die lewe. 'n Vrou wat redelik konserwatief is met kleredrag, maar ook nou nie 'n non nie! :)

Wat Sy Vriende SÍ

EnkelWitMan het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
'n Leer motorfietsbaadjie
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Instrumentaal; Nuwe Era; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Skaak
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Sarkasme
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters