EwigaltyddaarnaEwigaltyddaarna

Ewigaltyddaarna

56 – Suidelike Voorstede (Simonstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Leef en laat leef

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 26 Oktober 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Simonstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n rustige mens om mee saam te wees, hou van lag en aangename geselskap. Geniet die buitelewe, veral die strande en berge. Hou daarvan om nuwe plekke te leer ken. Verkies kamp bo hotel, rustige kuier bo lawaaierige groot partytjie, Harley bo speed bike, piekniek bo deftige restaurant, Seychelles bo China/Dubai, chick fliek bo sci-fi, koffie bo tee.Drink so nou en dan 'n lekker wyntjie wanneer die geleentheid daar is. Ek het net soos meeste van ons op die ouderdom 'n verlede wat ons in die mens verander het wat ons vandag is. Ek verkies om dit as 'n positiewe iets te sien. Ek dra baie lig aan my tassie baggasie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal daarvan hou om 'n man te leer ken wat Christelike beginsels het, respek het vir sy medemens en wat die positiewe eerder as die negatiewe in dinge raaksien, met 'n goeie humorsin en pret om saam mee te wees. Dit sal great wees as hy belangstellings met my deel en ook van dieselfde dinge hou. Ek sal ook daarvan hou om nuwe dinge saam met hom te leer ken soos wat die tyd aangaan. Moeilik om dit op papier te sit, maar ek wil graag in 'n vredevolle verhouding wees waar ons mekaar respekteer en liefhet, so bietjie spasie gee om dinge op mens se eie te doen, wat familietyd bo vriende verkies.[geskrap]

Wat Haar Vriende S

Ewigaltyddaarna het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Ewigaltyddaarna moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.