Hoop69Hoop69

Hoop69

44 – Noordelike Voorstede (Malmesbury), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

leef en lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: Maandag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Malmesbury), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Geen kansvatters, soek geen konflik of drama wees net jouself en eerlik , Geniet die lewe asof dit jou laaste dag is en liefdevol
Hou van kuns lees natuur en verkeer meeste keer rustig .
Ek is kunssinnig, kreatief , kook graag , hou van die buite lewe asook diere .
Moet asseblief nie arrogant en oordeelkundig wees nie , niemand is volmaak nie . Maar het tog begrip vir ander se leefwyse en omstandighede . Liefde en weedersyds respek kos niks . Geen hoogmoedige mense nie , ons vat geen Status of eiendom saam graf toe nie . Wees eerlik en opreg teenoor jouself en ander . Moenie ander probeer verander om by jou leefstyl aan te pas . Elkeen uniek soos hy is . Dis maklik aanvaar of beweeg aan . Verdraagsaamheid is posetiewe denke is belangrik . lewe te kort om te sit en tob oor die verlede dis verby fokus op die goeie . Lewe is n leerskool nie n vonnis nie .

Sy Ideale Pasmaat

Wees net jouself eerlik goedhardtig en liefdevol verdraagsaam en posetiewe invloedryke belange en sienswyse op die lewe sal hoe mariete dra. Geen hoogmoediges asb . Leef om te laat leef .

Wat Sy Vriende S

Hoop69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Atletiek; Dans; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid:
Baie