Groenoog_RoosGroenoog_Roos

Groenoog_Roos

40 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Met my aan jou sy, sal daar altyd 'n glimlag op jou mond wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 November 2018

Verander: 25 September 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Asir; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Hindoe; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n ekstrovert. My sterreteken is Ram, die bederfde brokkie van al die sterre! Maar ek is alles behalwe bederf. Ek is gewoond daaraan om dinge op my eie te doen en weet nie wat dit is om af ten toe bederf te word nie. Ek is uitgesproke en s 'n ding soos hy is. Ek is nie skynheilig nie en haat leuns en agterbaksheid. Wees eerlik en opreg met my soos wat ek met jou sal wees. Ek het 'n groot passie vir diere, die natuur en my kinders is my lewe. Ek is 'n groot liefhebber van perde, honde en katte. Om te ontspan lees ek graag, gaan stap 'n ent of geniet die sonsopkoms. My uitkyk op die lewe is maar om elke dag te vat soos dit kom. Mre is nie defnitief nie dus leef ek vandag voluit want spyt is 'n goeie ding, maar hy kom te laat.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand met wie ek kan gesels. Iemand wat nie bang is om sy s te s nie. Iemand wat my 5 uur die oggend sal wakker bel net om te hoor hoe ek geslaap het. Iemand wat nog omgee oor hoe dinge gedoen word. Ek soek nie iemand wat agterbaks is nie en ek soek nie 'n leunaar nie. Die leun maak seerder as die waarheid. Ek soek iemand wat by my wil wees omdat hy by my WIL wees en nie oor hoe ek lyk nie. As jy 'n modepop soek, jammer dan is ek nie die regter persoon vir jou nie.

Wat Haar Vriende S

Groenoog_Roos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Buite beheer; Buierig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties
Sport:
Backgammon; Krieket; Perdry; Polo; Rugby; Snorkelduik; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters