SBBXXSBBXX

SBBXX

53 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Wil jy bederf word,,,,

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Ram; Bul; Kreef; Skerpioen; Visse
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Soek jy die perfekte man? Wel, dit is nie ek nie,,, dit is sinneloos om hierdie "wow" beskrywing te gee van my. Kom ons maak gerus kontak met mekaar en leer so mekaar ken, ons sal wel vinnig agterkom of dit die moeite werd is om voort te gaan,,,
In 'n neute dop,,, ek is wie ek is,,,, ek noem 'n graaf 'n graaf, dit is mos niks anders as dit nie. My lojaliteit het my al telkemale in die steek gelaat, ek is eerlik en gee baie om vir my medemens, veral ons volk wat in nood verkeer en wat behoeftig is. My motorfiets is my ontsnapping van hierdie chaotiese wereld,,, hoe reken ons bikers??,,, Therepy is expensive, wind is free,,,,
As jy God, ons Elohiem in jou lewe het, dan kan ons gesels, en as jy Hom raaksien in jou daaglikse lewe en Hom dank vir alles wat jy het,,,,

Sy Ideale Pasmaat

Ek glo as daar "chemistry" is, dan kan mens net vorentoe beweeg. As jy lojaal, eerlik en betroubaar is, dan kry jy baie punte,,,, kom chill met my voor die tv, ry saam met my op roadtrips, geniet en ontdek saam met my nuwe plekke, geniet saam met my 'n braai, met of sonder vriende,,,
Wees 'n maat, 'n vriend, geniet die goeie en die slegte saam. Behandel ander soos jy graag behandel wil word.

Wat Sy Vriende SÍ

SBBXX het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Realisties; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Leer motorfietsbaadjie
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Fliekkanale; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Riller
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Boks; Gewigsoefeninge; Motorsport; Skietsport; Snoeker; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters