HELDERBERG

41 – Helderberg (Gordensbay), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Fantastiese weergebore een man Vrou. Ek glo in Jesus, lief vir die lewe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordensbay), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Woorde kan my nie beskuif nie.
Ek dien Jesus elke dag.
Ek is n liefde vol opregte vrou.
Ek glo n vrou is daar om haar lewensmaat se helper te wees.
Eet gesond oefen Gym elke dag.
Ek glo ons sal mekaar vind.

Haar Ideale Pasmaat

Jy het opreg liefde vir net een vrou in jou lewe.
Jou hart behoort aan Jesus.
Jy's geskape vir my deur die Vader daar Bo.
Jy's my ander helfde.
Jy vul my aan.
Jy beskerm my met jou liefde wat my bedek.
Jy's my vrede as die storms woed in my.
Jy's my blydskap as die hartseer my wil onder kry.
Jy ken my gedagtes selfs beter as wat ek doen.
Die bekommernisse in my kan jy verdryf met net een soen.
Jou hart is myne, net soos my hart aan jou behoort.
En so deur die lewe brand ons liefdesvlam voort.
Daar is niemand wat my so volmaak vervul dit dit is net jy.
By jou wil ek tot in ewigheid bly.
Mag liefde, respek en vertroue in mekaar nooit kwyn.
Mag ons vir mekaar altyd wees 'n oase in die dorre woestyn.

Wat Haar Vriende S

HELDERBERG het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Fietsry; Liggaamsbou; Roei; Seil; Skaak; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Voëlkyk
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters