Kaneel

34 – Otjiwarongo, NamibiŽ

Dalk is dit tyd vir liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Otjiwarongo, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wel, ek is 'n rustige, vriendelike, sagmoedige mens. Ek gee om vir ander mense, reis, kosmaak en gesels.

Ek hou van kuns, projekte van een of ander aard, letterkunde en om te dink oor die lewe. Ek hou daarvan om nuwe dinge te leer. Ek is mal oor IDEES en ek het n redelike eklektiese versameling van die goed. Ek stel belang in tegnologie en probeer myself op die oomblik database VB leer. My geloofslewe is vir my ook baie belangrik. Ek wil amper sÍ dis op die oomblik vir my n nie onderhandelbare faktor.

Ek kan bietjie verstooid wees. (Waar is my sleutels?) En was al baie as n dromer beskryf in die lewe. Ek is ook bietjie van n introvert, maar net in groot groepe mense. Dit hang ook maar af wie daardie mense is, en wat aangaan. My idee van n wonderlike tyd is om vriende oor te nooi na my huis toe vir aandete, en om net lekker te gesels.

Ek het al bietjie gereis en sal dit graag saam met n maat wil doen in die toekoms. Dalk die kamino in die volgende 5 jaar? So iets. Dalk n strooibaal huis help bou in Mexico. Of gaan canoo waar die natuur asemrowend mooi is.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil graag 'n rustige man ontmoet wat 'n hart het vir sy medemens en volgens Christenlike beginsels leef. Hy moet hou van aanraking en warm en spontaan wees. Hy moet familie hoog ag en eerbaar optree in sy verhoudings.

Ek sal van iemand hou wat hou daarvan om by die huis te wees en lief daarvoor is om met sy hande te werk. Handigheid is vir my baie aantreklik. Ek hou baie van projekte (verf n muur, trek n stoel oor) so dit sal wonderlik wees om iemand te kry waarmee ek so iets saam kan doen.

Hy moet egter ook sosiaal genoeg wees om gesonde vriendskappe in stand hou. Net nie elke aand en elke liewe na week nie! Hy moet bowenal nie te veel van 'n hangup hÍ oor sy verlede nie, want ek wil nie hoor hoe hy drie keer n week moun oor sy ekse nie...ek besef n eksvrou by wie mens kinders het is n moeilike saak, maar mens moet jou huidige maat in ag neem. Ook geen mens wees wat rassisties en haatlik is nie. Asseblief geen mans wat hou van dronkpartytjies of grof oor vroue praat nie.

Hy moenie iemand wees wat sommer tou opgooi nie, en bereid wees om te werk aan n verhouding. Dit beteken kommunikasie, NIE stilstuipe of manipulasie nie.

Ek hoop hy sal lekker lank wees met n baard. Maar daai laaste enetjie is net sommer maar!

Wat Haar Vriende SÍ

Kaneel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Instrumentaal; Rock; Volk; World
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Kanovaart; Pluimbal; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Gastrokroeg; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Dans; Erotika; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters