Quicksilver456Quicksilver456

Quicksilver456

51 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek soek 'n sielsgenoot

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 16 Oktober 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans; Italiaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My motto in die lewe
Life is like a Camera
You focus on what's important
Capture the good times
Develop from the negatives
And if things don't work out
TAKE ANOTHER SHOT
Ek is mal oor die buitelewe en kamp gereeld. Mal oor kos maak en hier praat ek nie net van braai nie. Altyd die grapgat wat jokes maak, maar soek ook soms bietjie me time. Ek het nie tyd vir aandagsoekers wat kyk hoeveel profiel besoeke hulle kan score nie.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat gemaklik met haarself is, nie 'n jaloerse haar op haar kop het nie en wat saam met my die goeie en die slegte in die lewe kan geniet. Ek wil iemand hÍ in my lewe wat gemaklik is om die kampvuur, maar ook almal se asem kan weg slaan as ons op die dansvloer stap. Sy moet saam met my kan rugby kyk, net soos ek saam met haar 'n chickfliek sal kyk. Sy moet kan dans. Jy hoef nie 'n bobaas kok te wees nie, want ek sal vir jou kook. As jy 'n probleem met jaloesie het, hou verby. Ek soek nie jou huis, kar of geld nie, ek het my eie. Ek was 40 jaar terug op laerskool en het nie tyd vir kinderagtige speletjies nie. Ek gee nie om as jou lyf nie perfek is nie, ek is ook nie juis Mr Universe nie, Nog iets, die feit dat ons koffie gedrink het of op 'n date was beteken nie ek gaan met jou trou nie. Ek soek nie nou dadelik 'n nuwe vrou nie, ek soek eerstens 'n damn goeie maat en as daar fireworks is, en jy my voete onder my uitslaan; miskien dan. O ja, moet asseblief nie foto's van 15 jaar terug op jou profile sit nie, want dit is nie wie jy is nie en as jy skaam is oor hoe jy nou lyk, dan soek ek jou nie in my lewe nie. En baie baie belangrik, "nie amptelik geskei " beteken jy is nog getroud.

Wat Sy Vriende SÍ

Quicksilver456 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Dobbel; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters