vlooi7589

52 – Atlantiese Kus (Piketberg), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Passie vir voluit lewe en te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 27 Augustus 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus (Piketberg), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ernstig, tog baie tyd vir humor. Hardwerkend en gefokus.
Kom maklik reg met enige persoon.
Hou van mense wat interresant is met wye belangstellings.
Hou nie van poetse en oneerlikheid nie.
Bote is my stokperdtjie,die herstel daarvan.
Ek hou van visvang, winkels,sosiaal verkeer,uitgaan of weggaan vir die naweek.
Uitkyk op die lewe is positief, voluit,volhard in wat ek doen,probleme uittesorteer en aan te beweeg en my te omring met positiewe mense en vriende.

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van iemand wat gemaklik is met haarself wees en weet wie sy is en ideale in die lewe. Sy moet goedversorg wees en gemaklik wees in verskillende omstandighede.
Sy moet spontaan en sosiaal gemaklik wees.
Sy moet ook haar vryheid kan geniet.
Enige aktiwiteite sal oorweeg word.
Lojaliteit is belangrik.

Wat Sy Vriende SÍ

vlooi7589 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Inkopies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kanovaart; Lyfbranderry; Roei; Rugby; Seil; Seilplankry; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Swem; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters