MickeyFerrariMickeyFerrari

MickeyFerrari

21 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Wees die persoon wat ek weet jy kan wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 23 Augustus 2018

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
21
Sterreteken:
Ram
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
24 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Frans; Nederlands; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Regte; Medies / Tandheelkunde; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie passievolle, hardwerkende en liefde volle persoon. Ek glo in myself en ek is 'n mens wat my dinge doen. Ek hou nie van om ander mense rerig dinge te vra nie. Ek is 'n mens wat rustig is, maar ook praaterig. Ek hou van avontuur en nuwe dinge te probeer. Ek hou van mense en kinders. Ek hou van droom en dit te waar te maak. Ek hou van nuwe dinge te leer.

Ek is besig om my lewe stadig op te bou en my toekoms te verbeter. Ek is iemand wat vas kyk in die verlede nie en ook nie mense kritiseer oor die manier of hoe hulle is nie. Ek aanvaar jou soos jy is. Ek het 'n passie om mense se lewens te verbeter en kinders se toekoms te kan opbou. Ek hou baie van myself en met my dominante persoonlikheid sal ek sekere dinge aanvaar en aanbeweeg.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat by my sal staan en my sal motiveer met al my drome en wat ek wil bereik. Hy moet hardwerkend, liefde vol, passievol, humoristies en asook moet my kan gelukkig hou. Iemand wat nie drink of rook (enige drug of sigarette) nie, asook 'n movie night bo 'n kuierplek verkies. Iemand wat sy lewe sal opoffer vir die persoon wie hy lief is voor. Hy moet lief wees vir mense en kinders. Sy lewe moet hy leef volgens God. Hy moet 'n man wees wat ander aanvaar en nie oordeel op hulle voorkoms of gedrag nie. Hy moet nie bang wees vir avontuur of nuwe dinge nie. Hy moet gewillig wees om te leer en 'n beter toekoms saam my te kan bou. Hy moet by sy familie kan staan en ondersteun. Hy hoef nie 'n mooi kar of mooi huis te h nie al wat saak maak is sy hart. Hy moet 'n mooi persoonlikheid h en nie aggresief wees nie. Hy moet kan deurdruk deur duk en din.

Wat Haar Vriende S

MickeyFerrari het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die pretbederwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Swem; Tennis; Veldhokkie; Volgstroomplankry; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Laktose-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters