Bosveld707Bosveld707

Bosveld707

48 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons sit op die stoep...laat ek jou hand vashou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n lojale persoon wat 'n maat soek wat die lewe saam met my kan geniet ... lekker lag tye om 'n kampvuur. Ek verstaan hoekom ons Hemelse Vader n vrou geskape het en hoe sy n man se lewe voltooi. Ek verstaan ook hoe n man sy vrou moet lief he, en sy lewe vir haar afle. Soos Hy vir ons gedoen het.Ek hou van die eenvoudige dinge in die lewe want eenvoud is die vreugde van die lewe,dis gee en neem net wat daar is. Dis dankbaar eet aan elke skewe snytjie brood , wat liefde is. As ek nou die digter kan aanhaal. Ek hou van mooi musiek waarop ons lekker kan dans. Ek hou van stilte waar ons net kan sit, hande vashou en gesels sonder om n woord te se. Dis hoe eenvoudig dit is.Ek is op die plaas gebore en groot geword. Ek hou van die buite lewe. Ek is lief vir diere, veral beeste, en die natuur. Ek hou daarvan om op die stoep te sit en kyk hoe die son onder gaan en die maan opkom.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat nie sal bang wees om agter op 'n motorfiets te spring, en saam met my die land plat te toer nie... spontaan en lus vir avontuur. Iemand wat die waarde van 'n familie lewe besef. Iemand wat net so van die eenvoudige dinge in die lewe hou. Lojaal, eerlik en opreg en my sal aanvaar vir wie ek is.n Vriend.

Wat Sy Vriende S

Bosveld707 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Bosveld707 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.