JoD3004

48 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek net "spontane vriendskap"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Arabies
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eenvoudig, rustig en standvastig. Ek is baie weg met werk en spandeer my tye tuis in die geselskap van die mense in my lewe. Ek is enige vrou se "droom man" - ek drink nie - ek het my eie geld - ek skel nie en breek nie en slaan nie stukkend - ek hou van pamperlang en baie impulsiewe dinge doen soos vining 'n road trip aan mekaar sit. Belangrikste - ek loop nie rond - jy hoef nooit te bekommer oor 'n ander vrou se braaibroodjies wat dalk beter is as joune. En nee ek loop nie met my Bybel onder die arm en smeer dit deur elke persoon se neus maar my geloof is baie sterk gevestig in my God. As jy op Sy plan in my lewe geskryf is sal ek en jy gesels! And for the record - I am perfectly bilingual and speak English 90% of my every day - however the questions are in Afrikaans and then it is just good grammar to answer in the same language. So if you are English and want to know more about me in English....just ask!

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet net haarself wees. Nie my tyd opneem met haar verlede se issues of hoekom mans varke is ens. Sy moet my werk verstaan en die feit dat ek weggaan vir weke as kontrak werker. Sy moet die alleenheid kan gebruik en dit in positiewe energie verander en daarop ons verhouding bou. Sy moet my in die kombuis toelaat en aanvaar mans kook beter as vrouens. Belangrikste - sy moet net die tyd wat ons saam het kan geniet en daarop kan leef tot ons weer sien. Ek soek nie 'n nuwe liefde of iemand om my stilte te kom wegvat of 'n vinnige fling - Ek soek 'n vrou wat as vriendin my lewe kan deel - wat ook 'n person soek met wie jy meer as net kan kombuis chatter geniet en met wie jy kan gaan dinge doen net om weer die lewe te geniet. Die res moet spontaan kom - en as niks kom moet ek nog jou beste vriend kan wees en 'n plekkie het waar ek altyd welkom is vir 'n warm koppie koffie wanneer ek in die land is.

Wat Sy Vriende SÍ

JoD3004 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Kampering; Skietsport; Skubaduik; Staptogte
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Baie