LilacBrestedRoller

54 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

LilacBreastedRoller

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Visse
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Natuurlik is dit glad nie moontlik om op 'n profiel soos hierdie pyl te trek nie. Maar, ek dink dis genoeg gese dat ek niemand aan 'n lyntjie gaan hou nie, en dat ek diegene wat ek via hierdie profiel mag ontmoet reguit en met respek behandel. Ek gaan nie lang email gesprekke voer nie, ontmoetings is baie beter om die ware mens agter die profiel te leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Plein, plat-op-die-aarde, reguit, avontuurlustig, (mooi, vir my), geselsmaat, iemand wat nie te dogmaties is oor die lewe nie, iemand wat nie vooroordele teenoor ander mense en groepe koester nie, iemand met wie ek die lewe kan geniet.

Wat Sy Vriende S

LilacBrestedRoller het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

LilacBrestedRoller moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.