Catharina49Catharina49

Catharina49

69 – Port Elizabeth (Somerstrand), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Leer my ken

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Somerstrand), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
69 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
182cm (5' 11.7") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Openhartig
Eerlik
Positief oor die lewe
Selversekerd maar nederig
Gee om vir my medemens
Hou van kosmaak en geniet goeie wyn wat daarmee gepaard gaan
Ek neem deel aan VLV en is nogal kompeteŽrend
Hou van tuinmaak
Hou van buitelewe stap graag het al ń hele paar stap roetes mee gemaak
Goeie ma en ouma vir my kleindogters
Iemand wat jy op staat kan maak
Getroue en lojale vriendin
Mensmens geniet goeie en opbouende geselsksp
Leer graag
Kyk TV vir ontspanning
Hou van lees
Het al heelwat gereis binnelands sowel as in die
die buiteland
Doen mosaiek werk
Maak wyn vir die uitdaging daarvan saam met my
seun
My huis is my trots
Ek bekleŽ ń professionele beroep
Partykeer kan ek ook ń impulsiewe besluit maak wat nornaal is net soos enige ander persoon
Ek het ook in die buiteland gewerk
Neem graag uitdagings aan
Hou daarvan om nuwe mense te ontmoet
Hou daarvan om mense te onthaal
Hou van musiek in my ore van klasieke musiek tot en met “rock and roll”

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wees wat jy op kan staat maak ten alle tye
Liefde kan uitdeel
Verdraagsaam wees
Nie n eie ek wees nie
Profesionele te kan optree weens sy beroep met goeie kennis en insig met sy gedrag teenoor die gemeenskap vriende en ook persoonlike gedrag
Goeie algemene kennis hÍ oor daaglikse gebeure
Iemand wat jy kan vertrou
Wat die lewe saam met jou kan geniet op die stadium van ons lewe sonder “hang ups”
Goeie taalgebruik
Buite lewe mens .
Persoon wat lekker kan lag vir homself en ander
met ń goeie humorsin

Wat Haar Vriende SÍ

Catharina49 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie