Toinette1Toinette1

Toinette1

70 – Kempton Park (Kemptonpark), Gauteng, Suid-Afrika

Vriende is kosbaar !

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Kemptonpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
147cm (4' 9.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Stel belang in n opgeruimde vriendelike persoon sonde grille...moet netjies wees..oop en eerlik wees. Iemand wat lief is vir dans sal wonderlik wees ! Geen vorige dames wat jajoers is nie. Hou nie van lens nie ! Gladnie ! As jy lief is vir Ander vrouens..hou verby ! Ek is n eenmansvrou en verwag dieselfde. Ek hou van kamp..tuinmaak..masjienwerk..houtwerk en skilder. Sal alles wat my vriend doen graag saam wil doen. Ek is n positiewe mens en niks kry my sommer onder nie .

Haar Ideale Pasmaat

My maat of vriend sal ek respekteer en verwag dieselfde van sy kant af. Hitler houding werk nie vir my nie. Hy moet stokperdjies he en handig wees in en om die huis. Lief wees vir tuinmaak...Aktief wees en my inspireer met wat ek doen. Ek sal verseker jou help waar ek kan. Wees my beste vriend en leer my ken. Eers vriende dan kyk ons verder wat gebeur. Eerlikheid werk altyd...deel jou gedagtes en gevoelens met my. As ek weet wat pla kan ons saam iets uitwerk of oplossing ! Bid saam my oor n saak !

Wat Haar Vriende S

Toinette1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Motorsport; Rugby; Snoeker; Stap; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie