Lojaleliefie

19 – Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Opsoek na iemand wat opregte liefde,eerlikheid,passie,romanse bied en slank asook sensueel is

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 2 weke gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
19
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
19 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ń goeie luisteraar, meegevoelig,opreg en gee om vir ander mense.Ek probeer konflik soveel as moontlik vermy en glo daaraan dinge op ń koel en kalm manier uit te praat.Ek glo dat elkeen geregtig is op sy privaatheid en is ook baie streng op my privaatheid.Ek hou van lag en grappe maak en is oop om pret dinge te doen.Ek is ook baie lojaal en betroubaar

Haar Ideale Pasmaat

Lojaal en passievol..Iemand wat my onvoorwaardelik lief sal he en my gelukkig wil sien.Hy moet onafhanklik wees en ook tyd met sy vriende wil spandeer,nie net met my nie.Ek is baie aangetrokke tot blanke ouens, so my lewensmaat moet verkieslik blank wees.Fisieke voorkoms is nie so belangrik nie maar hy moet darem aantreklik en netjies wees en ook ń slanke figuur.Laastens moet hy my vir my wil leer ken.

Wat Haar Vriende S

Lojaleliefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Stap; Tafeltennis; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Langhare; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters