GeenkansvattersGeenkansvatters

Geenkansvatters

59 – Noordelike Voorstede (Capt Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Eerlik en opreg. GEEN Kansvatters. Het integriteit. Onafhanklik

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Sondag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Capt Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Lief vir lees. Kan onderhoudend gesels, Was in Management vir 30 jaar. Het sterk persoonlikheid. Sal info verifieer om sodoende te kyk vir ooglopende leuns. Geen skelms sal geduld word. As jy vir GOUD soek sal jy dit kry. Soek net daarvoor. Lief vir "Arts en Craft:. Lief vir enige musiek. Musikaal. Gedissiplineerd. Was in Algola 1984.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikeheid en opregtigheid met integriteit is n vereiste. Wees n "gentlemen" . Wees n Christen. Wees n normale standvastige man was sy man kan staan, maar steeds n vrou sal ondersteun. Nie-roker en geen drank nie, behalwe sosiaal. Familie is belangrik. Respek word verdien, dit kom nie sommer vanself nie. Geen geweld vereistes. Dit is taboe.

Wat Haar Vriende SÍ

Geenkansvatters het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Sing
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Erotika; Flankering
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters