Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nou hoe beskryf mens jouself hier...almal sal mos net die goeie goed opsit?
Laat ek sommer met die afskrikkers begin....Ek kan nogal "feisty" (party mense sal dalk s moeilik) wees, veral as ek in iets glo en sterk daaroor voel. Ek sal jou challenge en op jou tone hou....altyd. Hardekwas met tye...verseker? Ek loop nie met my hart op my mou nie.....as jy my hart wil wen....gaan jy moet werk daarvoor. Ek is nie een van daai girls wat agter 'n man aanhol nie....as ek jou aandag trek....dan benader jy my...die man is allermins die jagter en dis hoe dit hoort. Ek is onafhanklik, ek het nie 'n man nodig om agter my te kyk nie, ek kan dit self doen. Ek is defnintief nie 'n "damzel in distress" wat gered moet word nie....dankie tog daarvoor! Ek is gelukkig met my lewe en met myself. Die man in my lewe sal my aanvul en ek vir hom. Saam sal ons 'n span wees en saam beter wees as op ons eie. Ok, as jy tot hier gelees het beteken dit jy is...of nuuskierig... of dalk, net dalk.... het jy bietjie ruggraat..... hehe....hier kom die goeie...

Ek is 'n baie lovable, oulik, eerlik, lojaal, die spreekwoordelike "girl next door" wat jy aan jou ouers wil voorstel.....bla bla bla....whatever??

Ek joke net..... jy sal maar tussen die lyne moet lees en die goeie vir jouself moet uitvind as jy regtig belangstel......

Your life will never be the same again.....let the journey begin.....

Haar Ideale Pasmaat

Mmmm....laat ek dink....ek is nie so vol fiemies nie... maar sal beslis iemand moet wees wat my kan laat lag...'n goeie sin vir humor is 'n begin....dalk bietjie hou van speel en sommer net laf wees soms....moet "oemf" h!!! (as jy nie weet wat dit is nie?....gaan sommer verby!) Iemand besonders.... .."confident" (nie vol van himself), "easy going", en 'n manly man...

As dit jy is....dan weet jy wat om te doen xxxx

Die kansvattertjies daar buite.....hou ook sommer verby....ek sien deur julle....hehe

Wat Haar Vriende S

Life_is_a_journey het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Rugby; Snorkelduik; Stap; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters