Eaglewings777Eaglewings777

Eaglewings777

64 – Klerksdorp (Orkney), Noord-Wes, Suid-Afrika

Skoonheid vergaan, maar deug bly staan.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Orkney), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Amandelbruin
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is welbelese dame met baie goeie eienskappe om enige ordentlike man wat sy plek ken te laat ry op die wind.My liefde vir my Skepper is my lewenstyl, alhoewel ek , paar talente het wat graag ondek wil word. Ek is baie avontuurlustig en geniet die natuur. Nog paar dinge doen en my bucket list volmaak. Waardes is baie belangrik vir my. Ek kan jou lewe baie opvrolik met my borrelende geaardheid..
Ek het baaaaiie liefde om te gee en daarom is verhouding vir my baie belangrik. Ek speel nie die los speletjies nie. Geen kansvatters nie..Hy moet ook selfversorgend wees, want ek is..

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet sy passie vir ons Skepper saam met my kan uitleef. My bederf soos sy prinses. Klein dingetjies wat baie punte by my tel. Ek moet weet dat hy daar is vir my en nie enige perks nie. My kinders kan aanvaar soos sy eie.
Ek kan nog baie vertel, maar ontmoeting sal die deurslag gee.
Geen foto, geen antwoord.

Wat Haar Vriende S

Eaglewings777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)