Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Saterdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Morgenzon, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Alle potte het stampe en stote soveel meer dat daar nie regtig meer deksel is wat perfek pas nie. Die gesegde " elke pot het deksel " is ongelukkig nie waar vir almal nie. As daar nie deksel is nie, so what, who cares. Vir almal wat so voel, leef in die oomblik, maak jou eie geluk. Moet nie van iemand anders afhanklik raak vir julle geluk nie. Eintlik doen ek heel goed op my eie. Net die koue aande wat jou laat besef elektriese kombers is nie mens nie. Finansieel is ek nie welaf nie. Vir die dames wat wil gemaklik leef, ek verkwalik julle nie. Hoekom nou sukkel as dit nie nodig is nie. Die kans is redelik goed dat my pasmaat sal sukkel. Dit is maar die pad wat vir my uitgel is. Daarom is dit net beter om te chat.

Sy Ideale Pasmaat

Moet Christen wees. En dan al die ander gewone dingetjies soos skatryk, aantreklik en die liggaam van swemklere model............... en moet kan gras sny ook, want ek is dik daarvoor.
Praat nou net snert. Al wat belangrik is, is dat sy moet Christen waardes hoog op die prys stel,................................ en kan gras sny ook. Ek is maar introvert, so ekstrovert maak my redelik na baie senuweeagtig. Gelukkig Kan ek dit tot so mate hanteer dat dit nog nie vir my nie nodig is om die fetus posisie in te neem en my duim te suig nie.

Wat Sy Vriende S

Enigma357 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boks; Gewigsoefeninge; Gholf; Kegelbal; Krieket; Muurbal; Pluimbal; Rekspring; Rolbal; Sagtebal; Skaak; Snoeker; Sokker; Stap; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie