Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Mei 2018

Verander: 24 Mei 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Verenigde Koninkryk
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mense moet my leer ken vir my persoonlikheid en dit wat ek het om te gee vir my maat. Ek het al deur diep waters gegaan in my lewe en wil nou meer rustigheid he,Hetsy vriendskap of sou dit uitloop op meer..... dan hanteer ons dit van daar af.
Ek wil ook noem dat ek 'n baie reguit person is en verwag dit van ander. En die beste van alles is ek hou van braai, ken my rugby, so ons sal nie oor die afstandbeheer hoef te baklei nie.
EK IS 'N CHRISTEN. Glo in goeie waardes wat ek geleer is. Moet my nie kontak indien in verhouding is of getroud is nie asb. Moet eerlik wees sal graag op die stoep wil sit en kyk na sonsondergang in Bosveld of by die see.......

Haar Ideale Pasmaat

Ek,is opsoek goed versorgde opsoek na 'n eerlike. goed opgevoede, maat. Let wel iemand wat vir homself kan sorg, 'n inkomste het. Ek het lank genoeg vir n man gesorg finansiel (bedoel ek). Ek het ook my eie inkomste. Ek het sterk persoonlikheid so ek is opsoek na iemand wat my kan "match"
Wat sal 'n verhouding laat werk vir my : EERLIKHEID , KOMMUNIKASIE.
LEUENS SAL VERHOUDING VERNIETIG.
Ek sal daarvan hou om saam te gaan uiteet in restaurant nie roadhouse nie. ek bestel ook nie n slaai nie, eet. Sal daarvan hou as hy saam my wil gaan dansklasse neem.

Wat Haar Vriende S

Parmantig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Rugby; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie