Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Bul
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van wie ek is en is gelukkig waar ek my tans in die lewe bevind. Defnitief 'n moderne girl met outydse waardes. Ek glo aan persoonlike groei, staan by wat reg is en het vele belangstellings, hou van oefen, en heg baie waarde aan familiebande.
Ek geniet interaksie met mense en intelligente geselskap maar is net so gemaklik met my eie geselskap. Ek het geen illussies oor verhoudings nie maar begryp dat 'n gelukkige vervullende verhouding verg harde werk en hardloop nie weg vir die eerste uitdaging nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat het goeie waardes en beginsels, iemand met verhoudings integriteit op wie jy kan staat maak. Iemand op wie ek trots kan wees, wat intelligent, opbouend en energiek is, met wie jy kan grap, laf wees, lag, redeneer, huil, filosofeer en jou diepste vrese mee kan deel. Hy moet veelsydig en gekultiveerd wees - net so gemaklik in 'n aandpak by 'n simfoniekonsert in Milan as langs 'n kampvuur onder die sterre in die bosveld.

Wat Haar Vriende SÍ

mnette het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Buierig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid; Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Kanovaart; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Staptogte; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters