Maai818Maai818

Maai818

46 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

If my mouth doesn't say it, my face definitely will...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Introvert wat gemakliker raak wanneer ek jou eers ken. In vreemde "crowd" gaan jy my waarskynlik eenkant in ń hoekie kry. Ek hou van eerlikheid en regverdigheid. Ek hou van kamp, verf en om skeppend te wees. Wanneer ek tyd het, ry ek graag motorfiets. Ek is ń baie lojale mens en sal deur vuur loop vir die mense wat vir my belangrik is. Die lewe is te kort om op onbelangrike dinge te mors. Leef elke dag asof jy nie mre meer hier gaan wees nie. Ek hou van lag en somtyds laf te wees en is reg vir enige uitdaging of avontuur. Ek is nie mal oor kosmaak nie en sal veel eerder die skottelgoed was. Ek is nie op soek na ridder op wit perd nie, slegs pl wat saam my kan lag en die lewe kan geniet. My moto: Behandel ander soos jy behandel wil word.

Haar Ideale Pasmaat

man wat sy man kan staan sonder om bombasties te wees. Hy moet sagte hart h. Iemand wat die natuur en avontuur saam met my kan geniet. Wees asb eerlik, my vertroue word nie maklik terug gewen nie. As hy van kosmaak hou, is dit bonus. Ek sal die kombuis graag agter jou skoon maak... As jy my soos ń koningin laat voel sal ek jou soos koning behandel. ń Man met morele waardes en respek vir sy medemens. As jou gunsteling tydverdryf tv-kyk is, gaan ons nie goed oor die weg kom nie. Die lewe is te kort om te sit en niks doen. Jy mag my 2de in jou lewe stel slegs as die Here 1ste is. As jy maat kan wees wat eerlik is, lief is vir lag en kans sien om partymaal uit jou comfortzone te beweeg gaan ons dalk goed kliek.

Wat Haar Vriende S

Maai818 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Dokumentr; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Houtwerk; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Kampering; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters