Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 06 Junie 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Piketberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan,liefdevol, 'n "go-getter", probeer altyd positief wees.Hou daarvan om lekker te lag en die lewe te geniet.
Ek sal hou daarvan om hand aan hand met iemand deur die lewe te kan stap.

Ek hou nie van vuiltaal,dronkenskap en onbetroubare mense.

Ek hou daarvan om kreatief te wees, lief vir kook. Om langs die strand te kan stap en ook by 'n kaggelvuur te sit as dit koud is saam met my pasmaat. Geen kansvatters en opregte fotos asb!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sien ek as iemand wat aantreklik, lojaal en stabiel is. Hy moet 'n goeie humorsin he,lief wees vir die lewe, goeie waardes he en ook stabiel wees. Hy moet ook netjies wees op homself.

Sal graag aktiwiteite met hom wil deel, maar sal ook daarvan hou as ons mekaar spasie gee.

Geen kommunikasie,manupilasie,oneerlikheid en besitlikheid sal 'n verhouding vernietig.Wedersydse respek vir mekaar ook baie belangrik.

Geen kansvatters en opregte fotos asb!!

Wat Haar Vriende SÍ

Boeremeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters