Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 11 Junie 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n Christen, eerlik en reguit met mense.
Ek het 'n goeie sin vir humor.
Stel baie belang in Formule een en MotoGP.
Kyk ook vir tennis en atletiek.
Kyk redelik baie TV twee sepies en sport.
Is redelik op hoogte met land en wereld sake.
Spandeer baie tyd op die rekenaar.
Probeer elke dag 'n entjie stap maar is maar lui om dit te doen.

Sy Ideale Pasmaat

'n Intelligente, eerbare persoon met 'n sin humor.
Beskik oor redelike wye belangstelling vlakke.
'n Redelike aktiewe persoon wat 'n goeie maat sal wees
intelektueel en fisies.
'n Oop lewens uitkyk het en nie wegskram van nuwe idees en stellings nie.
Sy moet 'n "sport" wees wat 'n grap kan vat.

Wat Sy Vriende SÍ

Stephen het gesÍ...

Sout van die aarde. 'n Eerlike en reguit mens.
Goeie geselsmens, wye algemene kennis.
Geniet enige iets wat 'n motor in het - veral motorkarre.
'n Goeie sin vir humor al is dit soms droog.

Lourens het gesÍ...

Jannie is aan my bekend sedert ons laat hoe"rskooljare dws vir ongeveer vlak in die vyftig jaar.
Hy is 'n doodgewone GOEIE Afrikaner met 'n goeie humorsin en 'n besondere liefde vir motors en tegniese dinge MAAR dit het hom nie 'n swak gesinsman gemaak nie en hy balanseer sy gesinstoewyding baie goed daarmee. Sy drie kinders (een seun en twee dogters) gee besonder goed vir hom om veral na die afsterwe van sy vrou die afgelope jaar. Hy is 'n lojale vriend en sien die prettige dinge in die lewe raak.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Volwasse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Skaak; Tennis
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Slapies vang
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters