Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Xhosa
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Regering
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Bul; Boogskutter; Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Respekvol en lojaal, maar nie 'n deurmat nie. Bietjie ernstig maar kan ook in die reŽn dans of 'n peppermint deel. Sit nie en wag vir terugvoer na die eerste date nie. Stel jy belang, dan stel jy belang. Hou van kuns en inkleur - abstrak, landscapes en panoramas, mooi warm kleure en oudhede. Ek is onafhanklik maar hou tog van deel wees. Ek verafsku mense wat hulself besig hou met leuens, bedrog en onmin saai onder goeie mense. Ek glo in die Bybel maar is 'n afwesige kerkganger tot my spyt. Kan darem iets doen in die kombuis, maar dra nie 'n voorskoot of Overall nie en glo dat almal in die huishouding hul deel moet doen. Ek aanvaar ook geen mense wat glo hulle kan op my kinders tafeldek in my teenwoordigheid nie of my wil vertel hoe om my lewe te leef terwyl hul eie in ruine is nie. Ek hou van series kyk en ook dokumentÍre. Het 'n belangstelling in wÍreld gebeure en ander lande alhowel ek glad nie reis nie. Te bang om te vlieg :-(

Haar Ideale Pasmaat

Diep, ernstig, standvastig, sin vir humor, witty, oop kop, slim, begrip vir die af en aan dae, empatie, simpatie en 'n wye hart vir kinders en veral diere. Hou van opbouende mense en 'n wye algemene kennis. Iemand wat kan lag en vol lewenslus is, wat kan sorg vir daai verassing. Road trips en by die huis kuier is uitstaande, of lekker koffie in 'n cosy coffee shop. Haat sarkasme, nie probleme kan oplos nie, jou kinders/my kinders, lamsakkerigheid, lafhartigheid, petty en moedswilligheid, nie weet watter gender hy wil wees by die huis nie. Dit vernietig self 'n normale vriendskap.

Wat Haar Vriende SÍ

Skattiebol het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Toewyding
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Backgammon; Biljart Snoeker; Kegelbal; Skaak; Skermkuns; Yshokkie
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters