Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is trots om te sÍ ek is 'n prinses in die Konigngshuis en so sal ek behandel word.
Ek is gemaklik en aanpasbaar en die regte persoon sal nie 'n oomblik spyt wees nie.
Hou nie van negatiewe dinge nie en kyk nie nuus nie maar dit beteken nie ek weet nie wat daar buite aangaan nie en beslis hou ek my uit die politiek uit.
Ek kan 'n lady wees maar ook met kaalvoete in die reŽn dans. Noem my 'n meisie wat weet wat sy werd is

Haar Ideale Pasmaat

Moet man van God wees en sy maat so hanteer en respekteer soos hy dit aan homself gedoen wil hÍ. Nie met die bybel onder die arm loop en dan ander minag nie. Moet netjies op homself wees en trots wees om my maat te wees. Nie skynheilig of kansvatter nie. Moet kan praat as iets pla nie in stilstuipe versuip nie. Hou van lag en vrolik wees maar ook ernstig kan wees. Noem my maar iemand wat weet wat ek wil hÍ.

Wat Haar Vriende SÍ

Leifie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Skaak; Ski; Snoeker; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters