ST╩RRERE╦NBOOG

52 – Centurion (WELKOM/PTA), Gauteng, Suid-Afrika

EK DEK TAFELBERG VIR TWEE TUSSEN DIE HEMELRUIM EN DIE SEE!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (WELKOM/PTA), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hŕ:
Nee
Daaglikse DieŰt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wŕreld
Ligging:
Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 202cm (6' 7.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hŕ:
Nee
Daaglikse DieŰt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

EK IS OPREG, GETROU, EERLIK, HO╦ STANDAARDE, LIEF VIR KINDERS, VROULIK, NETJIES, WARM IN LIEFDE, PASSIEVOL, SAG VAN GEAARDHEID, MAAR LAAT NIE OOR MY LOOP NIE.. EK IS Đ AANRAAK MENS, EN LIEFDE IS VIR MY DIE MOOISTE MOOI!!! EK HAAT BAKLEI. EK WIL ELKE SEKONDE GELIEF WORD EN OOK LIEFDE AAN DAAI NET MYNE GEE. EK SAL JOU OP DIE HANDE DRA AS JY MY ALLEEN KAN LIEF H╩, WANT EK KAN NIE DEEL NIE. EKSE IS BY MY Đ NEE, NEE!!! EK GLO AS JY LIEFDE VIND, IS DIT Đ GEE EN NEEM PROSES VOL SKATERLAG EN SAAM STAAN, MAAK NIE SAAK WAT NIE. EK IS NIE Đ JALOERSE VROU NIE, MAAR EK GLO PARTIES BRING MOEILIKHEID. EK IS NOG JONK VAN GEES, MAAR EK WIL UIT MY LAASTE JARE DIE MEESTE LEWENSWAARDE KRY IN Đ LIEFDESWALS!!!! SIT JY AAN???

Haar Ideale Pasmaat

WEES ALTYD OPREG EN EERLIK. EK IS OPSOEK NA DIE MOOISTE LIEFDE OOIT. IEMAND SAG OP DIE OOG EN VAN GEAARDHEID. GETROUHEID IS SOOOOO BELANGRIK VIR MY. JY MOET 'HANDS ON' WEES. EK HOU VAN Đ PERSOON MET HO╦ STANDAARDE, MOOI VERSORG. IEMAND WAT DIE VERLEDE AGTER JOU KAN SIT EN SAAM MET MY NUWE LIEFDESVERHALE SAL SKRYF. GEEN BUTCH VROUENS OM KONTAK TE MAAK NIE ASB!!!! GEEN AGGRESSIEWE MANS NIE ASB!!!!!

Wat Haar Vriende Sŕ

ST╩RRERE╦NBOOG het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen; Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; World
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kegelbal; Krieket; Liggaamsbou; Muurbal; Rugby; Snoeker; Stap; Tennis; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŰtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters