Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 23 April 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Melbourne (Croydon Hills), Victoria, AustraliŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noors; Pools; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hierdie is nie 'n regverdige vraag nie! Maar ek verstaan dit is nodig. Ek is eerlik, betroubaar, liefdevol en vrygewig en is werklikwaar opsoek na my pasmaat. Ek glo man en vrou is gelyke vennote in die huwelik en moet mekaar in liefde en geloof kan bystaan en dra deur dik en dun. Net dan is die huwelik volmaak en die lewe die moeite werd.

Sy Ideale Pasmaat

'n Liefdevolle en betroubare vrou wat saam met my die mooi dinge in die lewe wil deel en voluit daarvoor gaan, sonder onnodige jaloesie, wantroue en foutsoekerigheid. Iemand wat my geloof in ons Here sal deel.

Wat Sy Vriende SÍ

Joey het gesÍ...

Ek ken Hannes al vanaf ons skooldae in NamibiŽ. Hannes is 'n innemende mens en diegene wat hom ontmoet, word deur sy interessante, opgewekte persoonlikheid vermaak. Die gevolg is dat mense baie van hom hou en soveel as moontlik van hom wil weet. Hy het tog 'n tikkie misterie wat ook daaryoe bydra. Tog is hy 'n oop boek sidra mens hom goed ken. Hannes is 'n man met hoŽ morele standaarde en ek vertrou hom ten volle. Hy is interessant en baie intelligent. Ten spyte van sy roemryke akademiese agtergrond, is hy steeds plat op die aarde en baie nederig. Hy het 'n borrelende persoonlikheid en 'n baie goeie sin vir humor. Hy sal wel ernstig wees in gevalle waar dit belangrik is, byvoorbeeld sy liefde vir die Here. Hy is een van die oulikste mensies wat ek ken en is baie lief vir mense. Hy is altyd deel van die groepie wat ons skool reunies reel. Laasgenoemde vind in Gobabis omgewing in NamibiŽ plaas en Hannes volenteer om daarmee te help selfs al is hy in AustraliŽ woonagtig. Hy is ook ons anker tydens hierdie reunies; wat die laaste paar jaar op 'n 5 jaar siklus plaasvind. Hannes het 'n kwinkslag met grappies. Hy het 'n hartjie van goud en die vroutjie wat eendag die voorreg sal hÍ om met hom te trou, sal nooit terugkyk na haar enkellopende dae nie. Haar lewe sal nooit weer dieselfde wees nie aangesien hy haar ten volle sal ondersteun in alles wat sy sal doen sowel as belangrike besluitnemings. Hannes is beslis 'n huislkke mens. Hy is ook 'n baie lojale en joviale vriend. Ek weet nie van enige persoon wat nie lief is vir hom nie. Laastens moet ek noem dat hy 'n opregte mens is met baie integriteit.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend; Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Internetbesoeke; Lees; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aussie-reëls Voetbal; Bergfiets; Fietsry; Krieket; Motorsport; Rotsklim; Rugby; Skaak; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters