Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 13 Mei 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
27 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
144cm (4' 8.7") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dis nou half moeilik om te besluit waar presies lÍ die lyn tussen lighartige inleiding, brutale eerlikheid, of manifesto wat dalk later in 'n hof teen my gebruik kan word...

Ek sou myself beskryf as 'n hardwerkende, konserwatiewe Christen man. My geloof, familie, vriende en werk is vir my baie belangrik. Alhoewel dit die laaste tyd voel asof werk die oorhand in my lewe kry probeer ek hard om gebalanseerd te leef.

Ek het bietjie 'n aweregse sin vir humor en sien gewoonlik die snaakse deel van 'n sitsuasie raak - wat nie altyd 'n goeie ding is nie, maar ek glo dis darem beter as om altyd somber en pesimisties te wees.

Ek het nog wat vandag seker beskryf kan word as redelike outydse waardes, maar wat basies beteken goeie maniere, respek vir ander mense, die deur vir 'n dame oopmaak en 'n stoel vir haar uit trek.

Ok as ek dan so awesome is hoekom is ek steeds single. Baie goeie vraag!
Ek het al baie getop daaroor - soos ons almal seker maar wat 'n dating site as 'n goeie opsie beskou ;)
Ek dink dit is maar 'n kombinasie van bietjie picky wees, werk eerste stel, en meeste sosiale funksies vermy soos die pes. Dit is ook moeilik deesdae om mense te ontmoet anders as deur die werk - en ek dink om met iemand waarmee jy saam werk betrokke te raak is net 'n resep vir 'n ramp.

Sy Ideale Pasmaat

My droom vrou moet 'n super model wees in die oggende, gemeenskap diens doen in die middag, 'n bobaas kok wees saans en sy moet ook nie haar deeltydse biltong besigheid verwaarloos nie...

Mooi droom om te hÍ, maar kom ons wees realisties!

Basies is ek opsoek na 'n goeie vrou - wat amper meer onrealisties klink in vandag se terme as die beskrywing bo - maar op die einde van die dag kom als maar terug na Christenskap en integriteit. Iemand wat onafhanklik en hardwerkend is en 'n goeie sin vir humor het om vir al my simpel grappies te lag. Sy moet defnitief 'n optimistiese uitkyk op die lewe hÍ.

Ek glo nie dit is so belangrik om al dieselfde belangstellings en stokperdjies te deel nie, maar eerder om mekaar te ondersteun in elkeen se eie belanstellings. Om die moeilike dele van die lewe saam aan te pak en die mooi dinge in die lewe te deel. Saam met die regte persoon is enige aktiwiteit lekker want dit gaan meer oor die tyd saam spandeer as enige iets anders.

Ok wow as jy al die pad tot hier gelees het en jou oŽ minder as 3 keer gerol het is dit defnitief 'n teken dat jy my moet kontak.

Wat Sy Vriende SÍ

EnkelKajuit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Kookkuns; Lees; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boks; Motorsport; Rugby; Skubaduik
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Afgestomp
Eerlikheid:
Uiters