Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 26 Maart 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Uitkyk : Dream, Believe, Achieve. Som redelik baie op. Ek is tussenin introvert / ekstrovert (dus is ek normaal). Plat op die aarde, met my eie wilde styl in sommige dinge. Dis al hoe jy wip in jou stap sit. Somer hou ek van buite wees, strand is hemels, al is dit so ver. Winter, braai, warm vuur, hot chox en 'n fliek. Ek hou van kreatief wees, lees maar is nie gelimiet nie. Rustig, spoed, sommer als gemeng. Vriende beskryf my as witty, maar met 'n nederige hart. Lag, lag, lag. Ek is baie ver van perfek af, het my eie lewenslesse gehad. Goed, sleg, het geleer. Ek hou nie van mense wat op ander neerkyk nie, mense wat lieg en mense wat in die verlede leef nie. Kyk vorentoe. En beslis ook bontoe. Ek is nie hier vir 'n fling nie, as dit jou motiewe is, sny 'n lyn. Ek "snuif" jou gou uit :-) Die res is om uit te vind. Gesels ook asb. ordentlik en maak ten minste sin. Als begin by 'n paar woorde, so kies dit goed, maar wees ook jouself. Nie hier om tyd of met iemand se gevoelens te mors nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek kan hier skryf hoe Ken vir Barbie moet lyk, maar dit werk nooit so uit nie, dis beslis ook nie wat ek soek nie. Ek soek iemand wat my beste vriend kan wees, 'n silly billy, saamlag, saamhuil. Respekteer. Emosioneel en finaniseel na homself kan omsien. Nie by sy ouers (of vriende) bly nie. Ek wil nie hoor van als wat jou eksvrou of skoonma aangevang het nie. Elkeen het sy eie redes en sy eie foute. Jy ook, 1 sonde is nie groter as 'n ander. Skuif aan, bou 'n brug, of sny 'n lyn. Belangrikste is waar hy net homself kan wees, kan lag en lag, skerp sin vir humor (nie onderhandelbaar). Nog die deur oopmaak, hande vat voor etenstyd. 'n Leier wees. Jy MOET kan kommunikeer, dit oorbrug net soveel ander moontlike probleme in 'n verhouding. As jy nie kan gesels nie, voel ek die res is 50% by die deur uit. Dis hoekom ons mekaar se beste vriende moet wees. Goeie lesing gehoor, verhouding bestaan uit 3 B's = SaamBid, SaamBad, SaamBraai. Hierdie keer wil ek dit van toepassing maak.

Wat Haar Vriende S

Charms het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Charms moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.