Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 03 Mei 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n earthy girl. Hou van aarde, voete in die grond, water, bos, die maan en sterre. Kerse is my ding. Love feeste, markte, pieknieks en antiekhede.

Ek is considerate, lief vir lag, lief vir mense, optimisties. Mal oor verrassings en nuwe plekke maar baie standvastig. Ek het hondekinders, skape wat voor my huis verbyloop en wild in die bos wat my laat voel hierdie is hemel.
Geurige kos, goeie wyn en opregte vriende met opbouende gesprekke is 'n moet.

Sien altyd ietsie moois in 'n persoon. Vat tyd... leer ken ... don't judge. Ek glo ons is hier om lesse te leer by mekaar.
Geld beindruk my nie, 'n sielsmens doen. Ek kan voel wat mense voel en daarop baseer ek my reaksies. Ek sal jou verlede respekteer en jy myne.

Ek is clumsy (op 'n cute manier) en pret. Ek waardeer klein dingetjies, ek is nie 'n diamant girl nie. 'n Sonneblom langs die pad sal my hart verkrummel. Ek is 'n emosie mense, huil net so lekker soos ek kan lag. Dra nie maskers nie, dra my hart op my mou.

Ek is 'n toegewyde mens .... as ek jou kies.

Haar Ideale Pasmaat

Jou energie moet vir my s ek kan jou vertrou, hetsy dit as vriend, maat of meer is. Dis daai ding wat mense altyd s ek weet nie hoekom nie, maar dit voel net reg. Wel, ek weet hoekom en ek sal dit voel.

Jy moet daardie persoon wees wat vir die karwag s: "Dankie" en dit bedoel.
Jy moet 'n vredesmens wees, 'n persoon wat die beste uit ander kan uitbring, nie omdat jy gesag afdwing nie, maar omdat jy dit verdien. Jy sal 'n goeie sin vir humor h

Jy sal praat met jou o en lief h met jou hande.
Jou beroep maak nie saak nie, wel jou toegewydheid daaraan.
Ek wil sinvolle gesprekke h en agree to disagree, maar geen R & R nie.

Ek hou van 'n man wat 'n vrou kan lei op die dansvloer. Ek ken glad nie die verskillende eksotiese danspassies nie, maar sal love om saam met 'n maat die salsa, die cha-cha, die ramba en die foxtrot te kan leer maar bowenal te kan lag en dit geniet. Dans en die ritme van die dromme beskryf vir my 'n tipe van 'n euforia van ontspanning wat jy net in daardie bewegings kan verkry.

Jy sal 'n goeie verhouding met jou kids h en jou eks met respek hanteer.
Jy kan enige uitrusting met styl dra, en nie dink aftershave is net vir Yuppies nie.

'n Perfekte lewe het jy defnitief nie gelei nie, maar jou ervarings, jou seerkry en die lesse wat j;y geleer het, het van jou 'n sterker mens gemaak. Jy is nie macho nie ... jy is mens. 'n Man wat diep spiritual is, nie op Sondae dit in 'n kerk wys nie, maar dit leef.

Ek sal weet as ek jou sien !

Wat Haar Vriende S

Namaste_1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Geduld; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Klassiek; Latyns
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Kunsflieks; Misterie
Belangstellings:
Fotografie; Joga; Meditering; Tuinmaak
Sport:
Kampering; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Sjinees; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters