Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 07 Maart 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Suid-Afrika; NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie positief. Sien die glas half vol. Soek maatjie wat ook positief is en die mooi in die lewe raak sien. Ek is bietjie introvert maar weet wat ek wil he. Genoeg selfvertroue. Sien my maatjie as my gelyke. Ons is in vennootskap. Hou van buite en die natuur. Reis op die agterpaaie. My vriende sou se ek gee om vir ander mense, ek hou van skerp humor. Hou van intelegente geselskap. Ek hou van bergfietsry. Stap en braai. Dinge self regmaak. Hou baie van aanraking.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet hou van humor. Moet met haarself kan spot of vir haarself kan lag. Sy moet hou van bergfiets ry, stap en sosiaal wees. Sy moet intelegent wees. Lekker geselskap voer. Bereid wees om agter die bos in die veld te kan slaap maar ook in die 5 ster hotel gemaklik wees. Hou van musiek. Moet glasie wyn kan geniet. Moet nie die normale wees nie maar bietjie buite die boks kan dink en optree. Bietjie anders. Saam met my die grondpaaie aanvat en nie bekommerd wees waarheen die paaie ons lei nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Sielsoeker1958 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kanovaart; Krieket; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Visvang; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie