Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
147cm (4' 9.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 82
Sterreteken:
Kreef; Leeu; Maagd; Skerpioen; Visse
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek wil net gou se vooor jy lees...my laaste foto is gemeem 24Feb 2018 . Deur eers goeie vriende te word kan n verhouding dalk ontwikkel. Ek soek eerlikheid eerste ! Stel nie eise nie en wil niemand verander nie. Tyd sal leer of mens van mekaar hou of nie. Ek is baie kunstig en sal belangstel in enigeiets wat jy ookal doen . Kom ons kyk maar ne ! Netheid is belangrik. Op jouself en jou leefwyse ! Ek hou van enige iets wat jy self doen soos houtwerk ens
Tuinwerk verkwik jou siel..kampvuurtjie laat jou in die flamme staar en diep dink ..die lewe is mooi en dit kan altyd so wees. Keuse is joune ! God is lief vir my en vir jou !

Haar Ideale Pasmaat

Een wat nie meer lus is vir rondloop nie en wat eerlik en opreg is. As jy kan dans sal dit gr8 wees. Verder kan ons later uitvind waarin jy alles belangstel.

Wat Haar Vriende SÍ

Twanet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kookkuns; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Rugby; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Yshokkie
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters