Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Woensdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Birchleigh), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
41 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretgebruiker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wat jy sien is wat jy kry, maar ek kan jou ook verras. Lewe kan nooit vervelig wees nie en elke dag is 'n uitdaging. "You only live once". Wees positief en die res sal volg. As jy hier is vir 'n "fling", ignoreer asb. by profiel. Ek is nie volmaak nie, maar reken nog minder is jy. Lewe kom met baie lesse, dus het ons almal al 'n pad gestap. Ek sal jou op my hande dra, maar jy moet my arms wees.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand met goeie sin vir humor. Moet my kan laat lag. Opwindend wees, maar moet met tye ook weet wanneer om rustig te wees. Jy moet ook net jouself kan wees. Ek wil hÍ ek moet alles met jou kan deel. My beste vriend wees. Beide moet mekaar met respek kan hanteer. Die klein dingetjies van die lewe kan deel. "Think outside the Box".

Wat Haar Vriende SÍ

Charms het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Wild; Buite beheer; Buierig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Stap
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Erotika; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters