Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Donderdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enkellopend; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is die een wat seerkry ken. Maar ek is ekstrovert, mal is oor iemand wat my kan bederf. Ek sal jou laat lag, maar sal ook saam met jou huil as die wind jou seile onder jou uitruk. EK glo in vandag, want more is dalk te laat. Leef dag vir dag en voluit. Ek posseer nie 'n foto nie, want ek glo in liefde met eerste opslag...die vlinders in jou maag...persoonlikheid is beter....so as jy meer uitvind ... mag jy dalk verbaas wees .... ek is nie Mej Wreld nie, maar ek laat die koppe draai ...Ek soek net iemand wat verstaan wat dit is om seer te kry... Bestaan liefde ...............? Bewys my...

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet asb kan lag. En moet 'n grappie kan vat en uitdeel. Jy moet geduldig wees as jy wil trou... Ek is nog rou.....Ek is die tipe wat jy kan verras met 'n uitkamp langs die dam of 'n vyfster hotel oorsee.....Ek is maklik aanpasbaar....my vriende s my lag is oordraagbaar....Mal om langs 'n vuur te sit en kuier.....As jy die natuur geniet is dit 'n bonus....as jy hou van see nog beter.... Om rustig by die huis te wees ook reg met my.... Solank ons woorde vir mekaar nie ophou nie. Jy kan stil wees met tye, elkeen het sy spasie nodig.... maar wat ek bedoel is .... jy weet as jy die kandidaat is...... Ek is nog nuut in hierdie...Los 'n boodskap

Wat Haar Vriende S

Sandkorrelindiesee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme
Kook:
Ek hou nogal van kook