Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 15 Januarie 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
31 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is mal oor sport en alhoewel ek partykeer lekker lui kan wees om te gaan oefen,kyk ek meeste sport van die kantlyn af. Ek is mal oor rugby en musiek.
Familie en vriende is vir my uiters belangrik.Wanneer alles om jou begin inmekaar tuimel is dit tog die mense wat altyd daar is om jou liefde en ondersteuning te bied. Mal oor diere.......
Daar is vir my niks lekkerder as om saam met die vriende op my balkon te sit en kuier terwyl die son onder gaan nie. Ok, as ek moet eerlik wees sal cuddle op die bank met 'n lekker glas rooiwyn saam iemand besonders baie lekkerder wees.
My vriende beskryf my as 'n standvastig en betroubare ou, 'n ou wat ambisieus is en weet wat hy uit die lewe wil h. Nie jou tipiese ingenieur nie, maar hul s ook ek kan pynlik reguit en eerlik wees en is 'n bietjie kieskeurig as dit by meisies kom (ek sien al hoe rol jou o hier terwyl jy hier lees.... he he he)
Ek is 'n man wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Van DIY in en om die huis tot tuin maak en kar was. Miskien is dit die ingenieur in my, maar ek hou daarvan om my huise mooi te maak deur te verf, aan te bou of houtwerk te doen.
Mens kom op 'n stadium waar iets binne in jou verander, waar mens voel NOU is ek reg.Daardie tyd het nou vir my aangebreek. Ek is nie desperaat om iemand te ontmoet nie, maar ek wil graag die persoon ontmoet waarmee ek potensieel my lewe mee kan deel. Iemand wat ek kan beskerm, laat veilig voel en lief kan h.

Sy Ideale Pasmaat

My ideals pasmaat moet my elke dag butterflies gee....sy moet weet hoe om te lag...lewe te geniet...netjies wees op haar self inerlik en uiterlik..lus wees vir die....en net haarself wees...moet nie jok nie...asb

Wat Sy Vriende S

Splinterboud1979 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Ontwerper (Ek is 'n slaaf vir ontwerpersetikette)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Swaar Metaal
Lees:
Ek haat dit
Boeke:
(Outo)biografieë
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Houtwerk; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Yshokkie; Ysskaats
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Erotika
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters